Sauna


Laat die imuunstelsel herstel en versterk word. Daar is niks aangenamer as om op ‘n reënerige herfs- of ‘n koue wintersdag, wat ook soms hier in Prins Albert in die Groot Karoo voorkom, 'n sagte en versorgende warmte op die vel in die sauna te voel. Geniet die positiewe uitwerking op liggaam en gees van ‘n saunasessie.

 

Neem asseblief kennis dat die gebruik van ons sauna nie toegelaat word vir kinders jonger as 14 nie.