Stoombad


Ontspan jou spiere nά 'n staptog of bergfietstoer in die Swartberge in ons stoombad. Die stoombad is aangenaam met temperature tussen 40 en 50 grade celsius en die hoë voginhoud het 'n suiwerende effek op die liggaam.

 

Neem asseblief kennis dat die gebruik van ons stoombad nie toegelaat word vir kinders jonger as 14 nie.