Dubbelkamer 'Aloe'


Dubbelkamer 'Aloe' - Deurplaat
Dubbelkamer 'Aloe' - Deurplaat

Die dubbelkamer Aloe is op die boonste verdieping van die Georgiese gebou geleë met ‘n uitsig oor die binnehof, 'n teёlvloer, en 'n en-suite-badkamer. Die kamer het 'n ekstra lang koninggrootte bed wat omskep kan word in twee ekstra lengte enkelbeddens, en is versier met aangepaste antieke meubels. Daar is 'n klein sitarea wat bestaan uit ‘n teetafel en twee stoele.

 

Die dubbelkamer  Aloe is toegerus met onder meer die volgende geriewe (vir 'n volledige lys geriewe, sien 'Oorsig van die Suites en Dubbelkamers'):

  • Linne van 100% suiwer katoen
  • Ondervloerse verhitting
  • Plafonwaaier
  • Lugversorging
  • Nespresso-koffiemasjien
  • Koffie- en teemaakgeriewe
  • TV met DStv