Dubbelkamer 'Aristea'


Dubbelkamer 'Aristea' - Deurplaat
Dubbelkamer 'Aristea' - Deurplaat

Die luukse dubbelkamer 'Aristea' het 'n koninggrootte-bed en het onder meer die volgende geriewe:

  • Linne van 100% suiwer katoen
  • Ondervloerse verhitting
  • Plafonwaaier
  • Lugversorging
  • Nespresso-koffiemasjien
  • Koffie- en teemaakgeriewe
  • TV met DStv