Dubbelkamer 'Drosera'


Dubbelkamer 'Drosera' - Deurplaat
Dubbelkamer 'Drosera' - Deurplaat

Die dubbelkamer Drosera is op die grondvloer in die Georgiese gebou geleë met ‘n uitsig oor die binnehof, 'n teёlvloer en 'n en-suite-badkamer. Dit het twee ekstra lengte enkelbeddens wat omskep kan word in 'n ekstra groot koninggrootte bed. Dit het 'n klein sitarea wat bestaan uit ‘n teetafel en twee stoele.

 

Die dubbelkamer Drosera is toegerus met onder meer die volgende geriewe (vir 'n volledige lys geriewe, sien 'Oorsig van die Suites en Dubbelkamers'):

  • Linne van 100% suiwer katoen
  • Ondervloerse verhitting
  • Plafonwaaier
  • Lugversorging
  • Nespresso-koffiemasjien
  • Koffie- en teemaakgeriewe
  • TV met DStv