Die Arum Lily Suite is aan die rand van die herehuis geleë met ‘n uitsig oor die tuin en swembad. Dit bied geteёlde vloere, 'n sitkamer en 'n slaapkamer met en-suite-badkamer, en 'n ekstra lengte koninggrootte bed wat omskep kan word in twee ekstra lengte enkelbeddens. Die mure spog verskillende geraamde ou kaarte van Afrika. Die patio het 'n tafel en stoele met ‘n parasol.
Die Arum Lily Suite is toegerus met onder meer die volgende geriewe (vir 'n volledige lys geriewe, sien 'Oorsig van die Suites en Dubbelkamers'):