Dubbelkamer 'FIVE'


Dubbelkamer TWEE (Aristea) is op die grondvloer in die Georgiese gebou geleë met ‘n uitsig oor die binnehof, 'n  teёlvloer en 'n en-suite-badkamer.

 

Die kamer het 'n ekstra groot koninggrootte bed en antieke meubels, met 'n klein sitarea wat bestaan uit ‘n teetafel en twee stoele.

  • Linne van 100% suiwer katoen
  • Ondervloerse verhitting
  • Plafonwaaier
  • Lugversorging
  • Nespresso-koffiemasjien
  • Koffie- en teemaakgeriewe
  • TV met DStv