Ontbyt vir ons gaste word bedien in die eetkamer by die swembad of op die terras in die tuin onder die bome. Baie van die geregte wat op ons ontbytbuffet gevind word kom van die dorp en plaaslike plase in en om Prins Albert.
Prins Albert is bekend vir sy sagtevrugte en die melk, jogurt en pryswenner kaas van Gay's Guernsey Dairy.
Gaste sal 'n ontbyt in die De Bergkant Lodge geniet wat heerlik is sowel as pragtig in aanbieding.
'n Oorsig van ons daaglikse spesialiteite kan gevind word in ons daaglikse gepubliseerde ontbyt spyskaart.
Hieronder vind u die ontbyt spyskaart soos ons dit aangebied het op 11 September 2019: